Comrades 2019

Aan al ons Atlete wat die Comrades 2019 voltooi het ons is super trots op julle!

Ons wel vermelding maak aan Matthys Heyns en Anelie Heyns wat hul 10de Comrades voltooi het! #comrades #langeberg

Johan Stemmet 7:25:18
Danie Geldenhuys 8:26:19
Wendy Joubert 8:51:48
Lodelia Odendaal 8:55:41
Analie Heyns 9:37:26
Lima Eksteen 9:43:51
Mari Gunter 9:43:51
Matthys Heyns. 9:49:07
Callie Jordaan. 9:52:16
Estelle Swart 11:01:22
ina Bredenhann 11:51:27
Redowaan Mert 11:57:16
Louis Booysen 12:10:58